Fiks vir die lewe

Fiks vir die lewe 9 April 2023


Listen Later

Anneli van Rooyen sing: “My eerste liefde… Met sy donker hare en sy donker oë het hy my knieë lam getoor…” Ja nee, kyk, wie sal daardie eerste liefde se opwinding kan vergeet? Of gebeur dit tog dat dit vergeet word, dat daar ‘n afsydigheid in ‘n huwelik kom, dat ‘n eens verliefde paartjie uitmekaar dryf? Hoe blaas ek nuwe lewe in so ‘n liefdesverhouding?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Fiks vir die leweBy RSG