Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
June 25, 2023Fiks vir die lewe 25 Junie 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe om jou dag só te beplan dat jy minder tyd mors....more28minPlay
June 18, 2023Fiks vir die lewe 18 Junie 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat ‘n mens se nalatenskap is, en hoe jy kan verseker dat dit goed is....more31minPlay
June 11, 2023Fiks vir die lewe 11 Junie 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die uitwerking van gebroke verhoudings in mense se lewe, en of jy dit kan herstel....more28minPlay
June 04, 2023Fiks vir die lewe 4 Junie 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die groot en klein teleurstellings in die lewe, en hoe om dit te hanteer....more28minPlay
May 28, 2023Fiks vir die lewe 28 Mei 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe jy die beste weergawe van jouself kan bereik, en uitstyg bo gemiddeldheid....more23minPlay
May 21, 2023Fiks vir die lewe 21 Mei 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die proses wat mense kan volg wanneer dinge om hulle verkeerd loop, en hule dit wil regmaak....more27minPlay
May 14, 2023Fiks vir die lewe 14 Mei 2023In Fiks vir die Lewe net na die seweuur nuusflitse, gesels Flip Loots met dr. Gustav Gous oor mense wat worstel met hulle selfbeeld en dikwels dink dat hulle vir niks en niemand goed genoeg is nie....more27minPlay
May 07, 2023Fiks vir die lewe 7 Mei 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat mense kan doen om uit die put van moedeloosheid en sinloosheid op te opstaan....more28minPlay
April 30, 2023Fiks vir die lewe 30 April 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe jy jou humeur kan terugkry nadat jy dit verloor het. Waarom word sommige mense onbeheersd kwaad? Hoe kan ek humeur beteuel?...more28minPlay
April 23, 2023Fiks vir die lewe 23 April 2023Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe om op te staan wanneer dit lyk of alles om jou inmekaar tuimel en jou planne nie uitwerk nie. Wat veroorsaak sulke krississe? Watter emosionele uitwerking het terugslae op ’n mens?...more24minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.