Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
May 08, 2022Fiks vir die lewe 8 Mei 2022Hoe onderskei ek tussen die regte of verkeerde besluit of optrede of woorde in bepaalde omstandighede?...more28minPlay
May 01, 2022Fiks vir die lewe 1 Mei 2022Mense voel soms soos vloerlappe wanneer ander oor hulle loop. Hoe kan ek my man staan wanneer ander my misbruik, beledig en ignoreer?...more24minPlay
April 24, 2022Fiks vir die lewe 24 April 2022Christene bely dat Jesus Christus opgevaar het na die hemel. Tog is daar diegene wat glo dat Hy vandag oral met ons is en ons bystaan in alles. Hoe bring ons dié twee dinge bymekaar?...more29minPlay
April 17, 2022Fiks vir die lewe 17 April 2022Paasondag is vir Christene wêreldwyd van baie groot belang, want toe – volgens die Bybelse getuienis – het Jesus uit die dood opgestaan. Het dit regtig gebeur, en watter betekenis het Jesus se opstanding vir die mense van vandag?...more29minPlay
April 10, 2022Fiks vir die lewe 10 April 2022Baie mense het ‘n negatiewe uitkyk op die lewe, en sê dat die lewe erg swaar en hard is, dat hulle moeg is daarvoor om min geld te hê, en nie die onsekerheid kan verduur van werkloosheid nie. Hoe kan ‘n mens jou ingesteldheid teenoor die lewe verander – indien enigsins?...more28minPlay
April 03, 2022Fiks vir die lewe 3 April 2022Dit is byna met die klap van ‘n vinger dat Covid en die gepaardgaande gesondheidsdomstandighede, asook verlies aan werk en inkomste, ‘n kombers van onsekerheid oor baie mense gegooi het. Hoe hanteer ek dit?...more24minPlay
September 26, 2021Fiks vir die lewe 26 September 2021Die Wêreld Gesondheidsorganisasie bereken dat daar nagenoeg 1 miljard mense wêreldwyd is wat een of ander vorm van gestremdheid het. Die vraag is nou: Hoe beïnvloed Covid-19 persone met gestremdhede? Flip Loots praat hieroor met dr. William Rowland, erepresident van die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Blindes....more21minPlay
September 19, 2021Fiks vir die lewe 19 September 2021Kerke is hard getref deur die Corona-pandemie omdat groot byeenkomste verbied word. Heelwat kerke het hulle dienste uitgebrei na stromingsdienste op die internet. Wat gebeur met die kerke wanneer die Coronavirus sy wyk geneem het? Is dit terug na normaal, of sal die kerk moet aanpas?...more22minPlay
September 12, 2021Fiks vir die lewe 12 September 2021Dit is verstommend hoe medici met mekaar verskil oor Covid-19, veral wat inenting betref. Daar is sommiges wat vasstaan daarvoor, terwyl ander weer negatief daarteenoor staan. Die vraag kan gevra word: Waarom verskil geneeskundiges soms heftig oor bepaalde siektes en die behandelingsmetodes daarvoor? Flip Loots praat hieroor met dr. El-Marie Rose-Innes....more23minPlay
September 05, 2021Fiks vir die lewe 5 September 2021Een van die kenmerke van die tyd waarin ons lewe, is die verskil in menings oor die neem van die inenting teen die Corana-virus al dan nie. Naas diegene wat nie kan wag om dit te kry nie, is daar diegene wat heftig daarteen gekant is. Hoe hanteer jy mense se verskillende opinies?...more24minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.