Welkom by ons gereelde Sabbat Erediens uitsending.
Wil jy meer oor die Sabbat wat voorkom in God se Woord?
Lr. Jan du Toit een van die Leraars van die gemeente bring meer kollig op die onderwerp rondom Sabbat van die Bybel.
Volg ons op sosiale media vir meer inligting:
Facebook: https://www.facebook.com/filadelfiasdachurch
Instagram: https://www.instagram.com/filadelfia_sda/