SA Gemeente Londen Preke - audio

Fillipense - Week 5 (audio)


Listen Later

Ons sekuriteit in ons geloof lê in wat Christus klaar gedoen het en mee besig is binne-in ons. Al maak ons foute, weet ons God is nog nie klaar met ons nie. Ons kan aan daardie hoop vashou dat God sal voltooi wat Hy binne ons begin het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn