
Sign up to save your podcasts
Or


Kol 1:13 sê dat ons oorgebring is uit die mag van die duisternis na die koninkryk van Jesus, dit beteken, as ons in 'n ander koninkryk is, moet ons sekerlik verstaan hoe werk finansies in hierdie koninkryk? Reis saam met ons en leer hoe kyk God na finansies.
By Jacques LootsKol 1:13 sê dat ons oorgebring is uit die mag van die duisternis na die koninkryk van Jesus, dit beteken, as ons in 'n ander koninkryk is, moet ons sekerlik verstaan hoe werk finansies in hierdie koninkryk? Reis saam met ons en leer hoe kyk God na finansies.