FINES4U

FINES4U

By Jacques BassonLeisureGovernmentAutomotive
Download on the App Store

FINES4U episodes

  • Neil Claassen
    Die Oos-Vrystaat is wisselbouland.
    Om meer van die metode van risiko-verspreiding in boerdery te wete te kom, het ek vroeër vanjaar by die VKB Bieliemieliefees in Reitz gesels met Neil Claassen, ‘n gesiene boer van die omgewing en hoofbestuurslid van Graan SA in die Reitz-streek.
    Neil verduidelik dat die Oos-Vrystaat ‘n verskeidenheidsvoordeel geniet, in die sin dat hulle basies enige gewas kan verbou. Hulle is egter ietwat genoodsaak om te diversifiseer anngesien die klimaat, en veral die reënvalpatrone, geweldig verander het in die streek.
    Basies kom dit daarop neer dat, in landbou vandag, ‘n mens jouself moet aanpas en herposisioneer...
    30 min
  • Patrice Motsepe
    Motsepe is ‘n mynmagnaat en Miljardêr , wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 Miljard.
    Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie by Agri SA se 2019 kongres, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land in die gesig staar.
    Volgens Motsepe moet almal eenvoudig hande vat en saamwerk. Hy benadruk verder die belangrikheid van gebed en geloof in Jesus Christus.
    Hy word daagliks geïnspireer deur gewone Suid-Afrikaners, boere, wit en swart, en die vertroue wat hulle uitstraal om ‘n inklusiewe land te help skep.
    15 min

  • Buhle Farmers Academy
    Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf.
    Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie se vriendelike hoof-uitvoerende beampte, Nyiko Maluleke.
    Volgens Nyiko gaan dit vir Buhle nie oor hoeveel studente jaarliks slaag nie, maar eerder daaroor dat mense wat hul kursusse voltooi ‘n suksesvolle boerdery kan bedryf, en werksgeleenthede vir hulself en andere kan skep.
    En, dié instansie se talle suksesverhale spreek vanself...
    52 min

About FINES4U

From the publisher's feed

Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia…