Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Calling the Church back to her First Love Jesus - Yeshua, and preaching the Gospel to all Nations.Preparing the Bride through prophetic prayer and teaching.... more
FAQs about First Love Ministries - Podcast:How many episodes does First Love Ministries - Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.
May 25, 2022Soek die Here met Ywer - Deel 1In deel 1 kyk ons om bietjie meer te leer wat die Woord sê van "geloof". Wat is geloof en hoekom is dit 'n vereiste as ons God wil behaag....more50minPlay
April 19, 2022Opstanding diens - AGS Imago DeiMaak ons oë oop Here om U te sien sodat ons harte weer brandend sal wees. Jesus het opgestaan en Hy leef....more56minPlay
April 06, 2022Mariepskop Hoedspruit - 03-04-2022Johannes 7:37-39 was die tema Skrif vir die boodskap. Die Heilige Gees as die Lewende Water....more46minPlay
March 29, 2022The Cost of Discipleship | Revival week BarbertonIf it is possible for you, please read "The Cost of Discipleship" by Dietrich Bonhoeffer....more1h 4minPlay
March 29, 2022Mariepskop Hoedspruit - 27-03-2022Ek wil net baie dankie sê aan Pastoor Barry en Therésa van der Merwe vir die geleentheid om by hulle te kon bedien....more58minPlay
March 24, 2022Eerste Liefde UitnodigingJesus ons Bruidegom nooi ons uit om Hom ons Eerste Liefde te maak.In Openbaring 2:4 waarsku Jesus dat die kerk van Efesus hul eerste liefde verlaat het, en dat hulle moet vinnig bekeer en weer die eerste werke doen.Het ons dalk ons eerste liefde verlaat en die verwondering wat ons in die begin gehad het vir die Here Jesus?...more44minPlay
March 15, 2022Inleiding: Israel in die Einde van Dae – Deel 3 Sessie 5Die Bybel praat van ‘n groot oes in die Einde van Dae. Is daar werklik ‘n herlewing geprofeteer onder die nasies en in Israel?Is daar nog ‘n groter uitstorting van die Heilige Gees volgens die Bybel wat ons kan verwag en wat sal die omstandighede wees op aarde?...more53minPlay
March 15, 2022Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 3 Sessie 4Die Bybel praat van 'n groot oes in die Einde van Dae. Is daar werklik 'n herlewing geprofeteer onder die nasies en in Israel?Is daar nog 'n groter uitstorting van die Heilige Gees volgens die Bybel wat ons kan verwag en wat sal die omstandighede wees op aarde?...more55minPlay
March 15, 2022Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 3Die groot oorlog tussen Israel en die nasies rondom hulle. Wie is moontlik Gog van Esegiël 38 en die Antichris volgens die Ou Testament.Is daar 'n wegraping voor of na die verdrukking?...more59minPlay
March 07, 2022Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 2Henru verduidelik uit die Skrif dat die herbou van die tempel in Jerusalem 'n belangrike onderwerp in die herstel van Israel is....more55minPlay
FAQs about First Love Ministries - Podcast:How many episodes does First Love Ministries - Podcast have?The podcast currently has 34 episodes available.