Nuus

Fishrot-saak kom weer in Julie voor


Listen Later

Die Fishrot-saak het vandag weer voor regter Marelize du Plessis in die Windhoekse hoërhof voorgekom. Die beskuldigdes staan tereg op 42 aanklagte en die saak is tot Julie uitgestel. Regter Du Plessis sê daar is beperkte tydgleuwe vir kriminele sake en verskeie aansoeke deur van die beskuldigdes moet nog voltooi word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings