Nuus

FNB hersien groeivooruitsigte afwaarts


Listen Later

Ekonome hersien Namibië se BBP-groeivooruitsigte afwaarts na 2,6 persent vanaf 3,8 persent vir 2026, met 'n beskeie herstel tot 2,9 persent wat in 2027 verwag word. FNB-ekonoom Mandisa van Wyk sê hierdie vooruitsigte bly onderhewig aan noemenswaardige afwaartse risiko's, insluitend die voortdurende konflik in die Midde-Ooste. Sy sê die verwagting is ook dat die Bank van Namibië die repokoers vir die res van die jaar onveranderd sal hou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings