BRUNCH

FOR SA Interview Daniela Ellerbeck


Listen Later

Ons praat vandag met Daniela Ellerbeck, ‘n prokureur en die regsadviseur by Freedom of Religion South Africa (alom bekend as FOR SA). FOR SA werk in die veld van geloofsvryheid om my en jou reg tot geloofsvryheid te beskerm. Ons praat vandag oor haatspraak – o.a. die haatspraak hofsaak teen ‘n Christen evangelis in Chatsworth, wat van haatspraak beskuldig was nadat hy sy getuienis in die openbaar en op sosiale media gedeel het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BRUNCHBy Radio Tygerberg 104FM