Nuus

Forbes sê padhersteltender was nie korrup nie


Listen Later

Na jare se klagtes het werk aan Walvisbaai se verslete paaie in 2024 begin, deur direkte verkryging. Volgens die burgemeester, Trevino Forbes, was daar spekulasie dat daar korrupsie in die proses was. Forbes het onlangs in 'n potgooi van die IPC die kwessie aangespreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings