Nuus

Forum eis vrystelling van geheime Phala Phala-verslag


Listen Later

Die Activists and Citizens Forum doen 'n beroep op die Madlanga-kommissie en die parlementêre ad hoc-komitee om die hoogsgeheime Phala Phala-verslag te deklassifiseer. Miljoene rande in buitelandse valuta is in 2020 op president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo gesteel. Die forum voer aan die klassifisering is 'n poging om die waarheid te verdoesel en die ondersoek te politiseer. Dennis Bloem van die forum dring daarop aan dat Ramaphosa, soos enige burger, ingevolge die Grondwet aanspreeklik gehou moet word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings