Nuus

Fotograaf vertel van diere na Etosha-brand


Listen Later

Die Etosha-ramp bly in die nuus. Terwyl die lynminister vanoggend die media toegespreek het en ‘n opdatering gegee het, is die situasie op die grond in werklikheid hartverskeurend. Kosmos 94.1 Nuus het met die fotograaf, Koos Reynecke, gepraat. Hy het die eerste foto’s in die park na die brand geneem. Hulle was by Olifantsrus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings