Spektrum

Frans Swart oor die Kersfees Skouspel


Listen Later

Janine gesels met Frans Swart, Besturende direkteur van Lefra Produksies, oor die Kersfees Skouspel wat hulle 16 Des aanbied in die Sunbet Arena. Frans het die Teks en Regie vir die produksie behartig en ons vind uit wat dit alles behels. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit