Nuus

Futsalspan mik hoog


Listen Later

Die nuut aangestelde hoofafrigter van die nasionale Futsal-mansspan, Marcos Antunes, sê hy is daartoe verbind om die Namibiese vlag hoog te laat wapper by die Afcon Futsal-kwalifiseerders in Namibië en Kenia op 23 en 28 Januarie. Antunes het gepraat tydens die aankondiging van die 14-man-groep wat teen Kenia in die tweebeen-kwalifiseerders sal meeding.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings