Sign up to save your podcasts
Or

Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor ”gaan” en dat daar
in 2021 vier maniere is wat God jou gaan vra om te gaan . Deur die jaar gaan Hy jou vra om te ondersoek, te luister, te offer en te volg. Deur te gaan, gaan God jou kragtig kan gebruik
om 'n verskil in Sy koninkryk te maak.
By Kompas GemeenteMarius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor ”gaan” en dat daar