Nuus

Gaan loer by die Meester, daar's dalk 'n meevallertjie


Listen Later

'n Lys van name van meer as 2 200 begunstigdes van onopgeëiste pensioen- en voorsorgfondsvoordele is vrygestel. Die justisieministerie versoek die publiek om 'n draai by die Meester van die Hoërhof te maak om die name op die lys na te gaan om te kyk of hulle of familielede nie dalk daarop is nie, en om nie hierdie lys aanlyn bekend te maak nie. Die ministerie se woordvoerder, Edmund Khoaseb.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings