Invloed Kerk | Preke

Game Plan | Eindstryd


Listen Later

Hoeveel keer het jy al ‘n plan vir jou lewe gehad en dan werk dinge nét nie uit nie.  Hoe kom jy by ‘n plan uit wat werk?  Jy, op jou eie, kan nie.  Jy moet by die Een wat die plan van die lewe geskryf het uitkom.  God se GAME PLAN is die plan wat ons moet volg en waarop ons kan bank.


Boodskap deur Nadja Cilliers.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk