Nuus

Gariseb soek vergadering met nuwe hoofstad raadslede


Listen Later

Die Katutura Residents and Ratepayers Association het 'n afvaardigingsversoek aan die Stad Windhoek gestuur. Dit is 'n wetlike bepaling in terme waarvan hulle gevra het om in Februarie aangehoor te word tydens die tweede sitting van die nuwe raad. Hulle redes is dat hulle wil hê die nuwe raad uitstaande kwessies moet prioritiseer. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die groep, Shaun Gariseb gepraat, wat verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings