Nuus

Gauteng ouers bepleit om kinders in te ent


Listen Later

Die Gautengse Gesondheidsdepartement vra ouers om voorrang te gee aan kinderinentings namate inentingsvlakke afneem. Afrika-inentingsweek is daarop gemik om inentingsprogramme te versterk. Woordvoerder Tshifhiwa Mashamba sê slegs 75,3-persent van kinders onder 'n jaar is in die 2025/26-boekjaar ingeënt teenoor die vorige 83-persent. Mashamba waarsku dit verhoog die gevaar van siektes. Hy versoek voogde om die nasionale inentingskedule te volg en inentings op datum te kry:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings