Nuus

Gauteng vra geduld met leerder plasings


Listen Later

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, sê slegs 4 858 Graad een- en Graad agt-leerders is steeds ongeplaas vir die 2026-skooljaar. Die meeste is in Ekurhuleni en Johannesburg. Laat aansoeke is nog tot 30 Januarie oop, saam met daaglikse plasings. Ekurhuleni-Noord het die hoogste aantal ongeplaaste leerders met 1 741. Steve Mabona van die Departement sê bestendige vordering word gemaak en appèlle word gefinaliseer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings