Nuus

Gayton McKenzie verwerp haatspraak-bevinding


Listen Later

Die leier van die PA en minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, verwerp die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se bevindings van prima facie haatspraak teen hom oor plasings uit die verlede op sosiale media. McKenzie noem dit lasterlik en polities-gemotiveerd en beweer hy het nooit amptelike korrespondensie ontvang nie en is op 'n onregverdige wyse vooraf veroordeel. Hy sê dit is 'n veldtog om sy naam te skend voor moontlike toekomstige ambisies:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings