Nuus

Gayton sê KI het rassistiese plasings gemaak


Listen Later

Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, hou vol rassistiese twiets wat aanlyn rondgestuur word en omstredenheid veroorsaak, is deur kunsmatige intelligensie geskep en kom nie van hom nie. Dit volg op oproepe vir sy bedanking oor beweerde rassistiese opmerkings teenoor swart Suid-Afrikaners. Die minister hou vol hy het nog nooit rassistiese taal gebruik nie. Hy dring aan die publiek moet die egtheid van die plasings bevraagteken te midde van toenemende kommer oor KI-waninligting:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings