Nuus

Gaza-vlug: ACDP sê immigrasiewette se laks


Listen Later

Die ACDP het Suid-Afrika se immigrasiewette as swak bestempel. Dit volg nadat die party die aankoms verlede week van 153 Palestynse vlugtelinge in Suid-Afrika bevraagteken het. Die party sê daar was moontlike oortredings van immigrasiewette. Die groep is in die land toegelaat met 90-dae humanitêre visums. ACDP-adjunkpresident, Wayne Thring sê dit is kommerwekkend dat misdadigers van enige plek Suid-Afrika kan binnekom en aansoek doen vir vlugtelingstatus:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings