Nuus

Gaza-vrede: Trump optimisties oor vordering tot dusver


Listen Later

Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy is optimisties oor die vordering wat gemaak is met 'n vredesooreenkoms in Gaza. Onderhandelinge om 'n ooreenkoms gebaseer op Trump se wapenstilstandsplan in Gaza te finaliseer, duur voort in Egipte. Die Amerikaanse spesiale gesant Steve Witkoff en senior adviseur Jared Kushner sal na verwagting vandag by die onderhandelinge aansluit om te help met die logistieke besonderhede rondom 'n wapenstilstand en gyselaarsvrylating. Trump het by die Withuis gesê hy glo 'n ooreenkoms is baie naby:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings