Nuus

GBV: Fokus op mans geplaas


Listen Later

Die 5de Nasionale Manskonferensie is tans aan die gang, met 'n sterk oproep aan mans om die stilte te verbreek oor die mishandeling wat baie van kleins af in die gesig staar. Dit is in ‘n poging om geslagsgeweld te bekamp en mans emosioneel te bemagtig. James Itana, uitvoerende direkteur van Regain Trust, sê vroeë ervarings van verkragting en geweld laat dikwels diep trauma wat later in skadelike gedrag kan manifesteer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings