Die droogte toestande in sekere dele van die land is steeds besig om kommersiële en kommunale produsente negatief te raak. Charley Uatavi Hianja ‘n produsent in die Etanga distrik in die Kunene streek sluit vanoggend by ons aan: