Nuus

Geen einde aan groot brand by Fransfontein


Listen Later

Die verwoestende brand naby Fransfontein in die Kunene-streek brand nou al meer as 'n week, met geen einde in sig nie. Plaaseienaar Sabine Hoppe-Speer sê byna elke plaas in die gebied is getref, en die bergagtige terrein maak brandbestryding byna onmoontlik. Sy het gesê die brand brand steeds op ten minste drie plekke en is waarskynlik veroorsaak deur kinders wat met vuur speel of opsetlike grasbrand op gemeenskaplike plase. Kosmos 94.1 Nuus het met haar gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings