Nuus

Geen ondersteuning vir vervaardiging nie


Listen Later

Namibië se handelstekort het verbeter tot 3,4 miljard Namibiese dollar in September, 'n afname van die 5,3 miljard dollar in Augustus en 5,7 miljard dollar in September verlede jaar. Maar kenners sê die land se uitvoerprofiel bly grootliks onveranderd. Ekonoom Gabriel Erastus het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoë koste, regulatoriese struikelblokke en beperkte ondersteuning vir entrepreneurs die groei van plaaslike vervaardiging belemmer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings