Met Hart en Siel

Geestelike groei


Listen Later

Christine Ferreira gesels met skrywer en letterkundige Chris van der Merwe oor sy boek Die net is gebreek Gebed die weg na vrede en vervulling. Onderwyseres Vinkie Schaap van Centurion vertel oor ‘n voedingskema wat sy in Munsiville bedryf en Stephan Joubert gesels oor sy jongste dagstukkieboek In die Teenwoordigheid van die Allerhoogste ‘n jaar van geestelike groei sowel as hoe om die regte pad te vat en jou eie, unieke gewone lewe voluit vir die Here te leef. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit