Geestesgesondheid

Geestesgesondheid 17 November 2020


Listen Later

Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurder van Elim-kliniek, Susan van Niekerk, oor Covid-19 en die 2020-feesseisoen. Hierdie is ‘n geleentheid om jou verwagtinge van die feesseisoen te herdefinieer, druk van jouself te haal en nie  ‘n slagoffer van gekondisioneerde persepsies en verwagtinge te wees nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GeestesgesondheidBy RSG