Hoekom sal enige mens dit kies om so vasgevang te raak in 'n gewoontevormende gedrag wat alles kan vernietig. Tydens Covid-19 en al sy uitdagings, kan ek onskuldig myself of kinders skuldig maak aan gewoontes waarvan ek nie die langtermyn gevolge bereken het nie. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Susan van Niekerk, die kliniese bestuuder by Elim Kliniek.