Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die Corona-pandemie wat wêreld in sy wurggreep het. In 'n krisis skop jou beskermingsmeganismes outomaties in, maar jy kan nie konstant in daardie veg-of-vlug-gevoel leef nie. Hoe kan jy stil word en asemhaal binne die krisis wat ons tans beleef?