Wat is 'n gesonde denkwyse oor verhoudings? Watter stappe kan jy doen om te verhoed dat jy in 'n geweldadige verhouding beland? In die 16 dae van aktivisme van geweld teen vroue en kinders praat Este Gross hieroor met traumatoloog dr. Tessa van Wijk.