Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor gesonde seksualiteit teenoor patalogiese seksualiteit onder jongmense. Die kyk van pornografie raak 'n al groter probleem onder die jeug. Daar word ook gesels oor die taalgebruik onder seuns rakende jong meisies.