Nuus

Geestesgesondheid-wetsontwerp by NV ingedien


Listen Later

Die gesondheidminister, Esperance Luvindao het 'n geestesgesondheid-wetsontwerp in die Nasionale Vergadering voorgelees. Die bestaande wetgewing dateer terug na 1973. Die wetsontwerp bestaan uit 11 gedeeltes wat onder andere handel oor die regte van pasiënte sowel as gevangenes. Daar is 'n sterk fokus op gemeenskapsgebasseerde sorg, rehabilitasie en herintegrasie. Luvindao is aan die woord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings