At Lunch

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei


Listen Later

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM