InJesus Bybelstudie

Geloof wat Berge Verskuif - Ep1


Listen Later

Markus 11:22 - 24 gaan ons doelwit wees deur hierdie reeks.

"22) Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê.

23) Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.

24) Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots