
Sign up to save your podcasts
Or


Ons kan nie lief hê sonder God nie. Dis onmoontlik. God is liefde. Hy is ons verwysingsraamwerk. Hy is ons BRON van liefde. Ons kan net lief hê as ons van Hom trek, as ons weet hoe lief Hy ons het.
En wat is die bewys van Sy liefde?
Is dit 'n gevoel?
Is dit daai hoendervleis teen my rugraat af in die kerk?
Kom luister saam wat sê die Woord
By Jacques LootsOns kan nie lief hê sonder God nie. Dis onmoontlik. God is liefde. Hy is ons verwysingsraamwerk. Hy is ons BRON van liefde. Ons kan net lief hê as ons van Hom trek, as ons weet hoe lief Hy ons het.
En wat is die bewys van Sy liefde?
Is dit 'n gevoel?
Is dit daai hoendervleis teen my rugraat af in die kerk?
Kom luister saam wat sê die Woord