InJesus Bybelstudie

Geloof wat Berge Verskuif - Ep16


Listen Later

Volgens Hebr 11:1 is Geloof is vaste vertroue in die dinge wat ons hoop. Bybelse hoop is nie 'n 50/50 storie soos wat ons aan gewoond geraak het in ons elke dag manier van praat nie. Bybelse hoop is 'n verwagting in iets definitiefs. Kom luister gerus saam soos ons hierdie bietjie bekyk.

#GeloofwatBergeVerskuif

#Geloof

#Hoop

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots