InJesus Bybelstudie

Geloof wat Berge Verskuif - Ep2


Listen Later

Jesus sê in Joh 14:12 "Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie in My glo, hy sal ook die werke doen wat Ek doen, en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader gaan."

Is hierdie op ons radar? Om te kan doen wat Jesus gedoen het?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots