Geloof wat grondvat

Geloof wat grondvat 12 Desember 2021


Listen Later

Ons lees in die Bybel dat Jesus in die woestyn deur die duiwel versoek is, en in die laaste boek van die Bybel, Openbaring 20, word van die duiwel gepraat wat deur ‘n engel in die onderaardse dieptes gegooi is. Is daar regtig ‘n duiwel, en moet ons nie maar net aan iets boos dink wat in ons gedagtes lewe nie?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Geloof wat grondvatBy RSG