Met die huidige pandemie het die ekonomie ‘n knou weg as gevolg van die baie beperkende maatreëls. Selfs die kerk moes sy tradisionele manier van inkomste werf, aanpas, dikwels met negatiewe resultate. Hoe sal die kerk oorleef ná Covid-19?