Geloof wat grondvat

Geloof wat grondvat 2 Mei 2021


Listen Later

Iemand sê nou die dag: “Die pandemie mors met ‘n mens se gemoed. Dit voel nie vir my of ek iets doen wat die moeite werd is nie.  Ek het alles verloor: my werk, my geld, my huis … die coronavirus het my werk oorgeneem.” Hoe gemaak wanneer so-iets op jou pad kom? Hoe nou vorentoe?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Geloof wat grondvatBy RSG