Wanneer Christene oor God praat, hoor jy verskillende name wat hulle vir Hom gebruik. Daar is Abba Vader, Ewige Vader, Magtige God, Here van die Leërskare, en nog baie ander. Maar hoe word God genoem, veral in die Ou Testament? Wat is sy regte Naam, of is daar ‘n verskeidenheid Name vir Hom?