Geloof wat grondvat

Geloof wat grondvat 23 Mei 2021


Listen Later

In die godsdienstige wêreld word die woord “geloof” baie gebruik. Maar wat word daarmee bedoel, en het geloof gegroei of getaan tydens die Covid-tydperk? Daarby lyk dit of die Bybel sê dat ons soos kinders moet glo. Wat beteken dit?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Geloof wat grondvatBy RSG