Daar is mense wat in die pandemietydperk meen dat al die inperkings hulle van hulle persoonlike vryheid beroof om self oor dinge te besluit. Ander meen dat hulle Gereformeerde agtergrond vereis dat hulle nie sommer enige voorskrifte aanvaar nie. Reg of verkeerd?