Daar word jaarliks ‘n groot ophef gemaak van die nuwe jaar wat voorlê. Baie mense sien uit daarna en stel verskeie voornemens op in die hoop dat dit tog ‘n beter jaar sal wees as die een wat verby is. Die vraag bly: Is daar hoop vir die nuwe jaar?