Wanneer mense die woord meditasie gebruik, dink baie aan Oosterse mistieke praktyke waar jy in spesifieke posisies moet sit en met die spirituele wêreld om ons gesels. Vanuit kerklike kringe word daar ook gepraat van Christelike meditasie, maar bestaan daar werklik so iets?